Die realiteite van die hedendaagse lewe word duidelik weerspieël in die toenemende afstande wat afgelê moet word om by die kantoor te kom, in verkeersophoping ens. Al hoe meer werkgewers bied dus deesdae hul werknemers die opsie om vanuit hul woonplek te werk. “Tuiskantore” het in die laaste tyd dramaties vermeerder. Dit is om hierdie […]
10 Wenke hoe om uitgawes dop te hou
Hou jy behoorlik boek van jou klein onderneming se besigheidsuitgawes (operasionele koste)? Dit sal onnodige koste besnoei en jou meer voorbereid vir belastingtyd maak as jy jou uitgawes gereeld aanteken en aanpassings maak. Probeer hierdie wenke om jou besigheidsuitgawes beter te bestuur: Gebruik sagteware.Rekeningkundige sagteware soos Quickbooks en sigblaaie van MS Office maak bestuur […]